Ansofie Plak Omnibus

ANNA EMM  |  ISBN: 978-1-928522-13-3

CURRENTLY OUT OF STOCK

Ansofie Plak is nie soos ander kinders nie. Haar mamma en pappa is ruimtereisigers wat met hulle ruimtetuig tussen die sterre rondrits. Daarom woon sy by haar oupa Albertus in die huis met die skewe geel voordeur in Kromstraat. Saam met haar yslike hond, Hond, en die bure se seuntjie, Miglio, beland Ansofie Plak in allerhande opwindende avonture!

Ingesluit in die omnibus:

©2020 by ANNA EMM

  • Facebook

Follow me on Facebook

  • Instagram

Follow me on Instagram

  • Twitter

Follow me on Twitter

Contact:

Tel: 021 930 0908

Email: mail@annaemm.co.za

This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now